STAP SAAM – Bergkuiers op Bermanzi DEUR MIA LOUW
STAP SAAM Bergkuiers op Bermanzi DEUR MIA LOUW - WEG 2021 APRIL - MEI Bermanzi se Watervalsirkelroete(12km ) kan as ‘n dagstap getakel word, maar dan loop jy 'n sonsopkoms mis oor die vallei waar Mpumalanga se naashoogste waterval aftuimel. Hier is van basiese staphutte tot die luukse Vakashani-gastehuis vir oorbly